Magalieskruin gemeenskap

Event Details

Uitreik Fees

Time: July 28, 2019 at 6pm to August 4, 2019 at 7pm
Location: Kerk
Street: 150 Joycelaan
City/Town: Magalieskruin
Event Type: uitreik
Latest Activity: Jul 18

Export to Outlook or iCal (.ics)

Event Description

MAGALIESKRUIN GEMEENTE UITREIKFEES
28 Julie en 4 Augustus 2019

Tema: Raak betrokke!
DIE TYD IS NOU!

UITREIKPROGRAM

28 Julie 2019
08:00 Prediker Ds. Alkmaar Swart
Sprekers Dr. Johan Ludike - Opleiding van pastore
Joseph Matiko – Middestad evangelisasie
Toneel Wat doen jy met jou tyd?

09:30 Prediker Ds. Alkmaar Swart
Sprekers Mariana Ludike – Kinderbediening
Fred Nel – Moslem evangeliasasie
Toneel Wat doen jy met jou tyd?

Saaldiens Prediker Ds. Johan Olivier
Sprekers Dr. Johan Ludike - Opleiding van pastore
Prediker Joseph Matiko – Middestad evangelisasie

4 Augustus 2019

08:00 Prediker Ds. Ronel Coertzen van Geopende Deure
Daar is 'n regop kis op die verhoog waarin iemand toegesluit was.
Spreker GBO word bespreek.

09:30 Prediker Ds. Ronel Coertzen van Geopende Deure
Daar is 'n regop kis op die verhoog waarin iemand toegesluit was.
Spreker GBO word bespreek.

Saaldiens Prediker Ds. Alkmaar Swart
Sprekers Mariana Ludike – Kinderbediening
Fred Nel – Moslem evangeliasasie
Spreker GBO word bespreek.

• UITSTALLINGS OP DIE STOEP: Feba, Geopende Deure en plaaslike sendelinge

• Tee/ koffie en 'n koeksister op die stoep

Comment Wall

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service