Magalieskruin gemeenskap

Werk gesoek en aangebied

Information

Werk gesoek en aangebied

Plaas jou werksgeleenthede of versoeke hier!

Members: 4
Latest Activity: Sep 11

Discussion Forum

WERKSGELEENTHEID + BLYPLEK word UITERS DRINGEND BENODIG (Verkoopsman/Faktotum)

My Broer, Sakkie Koster, is 'n 61-jarige man wat in uiterse nood verkeer.  Ek het vir hom betaal om vir 'n maand lank in die "Three Bees-" Gastehuis in Magalieskruin te kan tuisgaan, maar ekself werk…Continue

Started by Barbara Koster Sep 11.

Torga Optical

Vakante pos vir Studente werk by Torga Optical Wonderboom Junction (naweek werk) beskikbaar.Persoonseienskappe:1. Afrikaans is n moet. 2. Energiek 3. Vriendelike 4. Hulpvaardig 5. Belangstelling en…Continue

Started by Louis Lemmer Apr 13, 2016.

Onderwyseres wil terugkeer na S.A.

Ek is 'n belydende Christen.  Dit is my 6de jaar in die "UAE."  GOD sorg vir my.  Dit is net bitter alleen. Ek is 53j oud (nooit getroud) en wil bittergraag terugkeer na S.A.  Ek het die onderwys in…Continue

Started by Barbara Koster Jan 1, 2013.

Junior VB.Net Developer

Provide support and enhancements to existing applications.Little or no working experience needed. Experience Requirements:• Necessary knowledge to build .NET based applications for Microsoft Windows…Continue

Started by Dawie Martins Aug 1, 2012.

 

Members (4)

 
 
 

© 2017   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service