Magalieskruin gemeenskap

GBO

'n Geloofs-Belofte Offer is 'n persoonlike verbintenis wat jy teenoor die Here maak om iets ekstra by te dra tot Sy werk.  Dit is dus bo jou normale dankoffer.

In ons gemeente gebruik ons hierdie geld eksklusief om die uitreik werk van die gemeente te befonds.  Die geld word dus gebruik om minder bevoorregtes en die wat swaarkry te help en sendingwerk te ondersteun.

Die GBO koeverte is beskikbaar by die Inligtingstoonbanke by al die kerk se deure.  Jy kan ook 'n elektroniese oorplasing doen en die geld so merk.

© 2017   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service