Magalieskruin gemeenskap

Junior Jeug

Connect Kids is die plek vir al ons kinders vanaf voorskool tot graad 6!

Ons kom elke Sondag gedurende skool kwartale bymekaar.  Ons ontmoet in die kerksaal.  Een keer per kwartaal woon ons as groep die Gesinsdiens by.

Weeklikse kinder Bybelstudies: 29 Maart

Paasfees inkleur boekie

Chatterbox

© 2020   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service