Magalieskruin gemeenskap

Kaart

AANWYSINGS NA NG MAGALIESKRUIN

GPS:

S 25°41′13.8
E 028°14′13.5

Vanaf die N1 Noord snelweg:
• Neem Sefako Makgatho afrit (ou Zambezi afrit) na die tolhek.
• Draai in Sefako Makgatho str in 'n westelike rigting na die tolhek.
• Ry met Sefako Makgatho str verby die Kolonnade Winkelsentrum aan jou linkerkant.
• Draai links in Veronica weg. (Dit is die 3e robot na die Kolonnade)
• Ry verby Magalieskruin Laerskool tot by 'n T-aansluiting (met 'n verkeerssirkel).
• Draai regs in Braam Pretorius straat.
• Ry verby die kerk (met die drie houtkruise en drie rotse op die straatfront).
• Draai by die volgende drierigting stopstraat (Wabekelaan) links.
• Draai links by die volgende straat (Petrealaan).
• Petrealaan loop tot by die kerkhek en draai 90˚ om Joycelaan te word wat teen die kerkterrein verby loop.
• Gaan by enige oop hek in.

© 2017   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service