Ons gemeente lewe in sy kleingroepe. Daar is 'n groot verskeidenheid groepe met elkeen sy eie karakter. Groepe kom reg deur die week bymekaar en erens is daar 'n groep wat jou soos 'n handskoen sal pas.
Selgroepe - Groepe betsaande uit gesinne en / of enkellopendes.
Mannegespreksgroepe - Vir die mans om lekker saam te kuier rondom God se Woord en belangrike sake van die dag.
Vroue bybelstudies - Damesgroepe wat bymekaar kom vir Bybelstudie.
Ons inligtingstuk: Kleingroepe pamflet
Om in te skakel: Kontak Janine Joubert by 012 548 1245 (Kerkkantoor 08:00-13:00) of magaliesklein@telkomsa.net
Familienuus
Ons stel maandeliks 'n bybelstudie vir die kleingroepe beskikbaar. Laai dit hier af:
2021
Februarie
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
© 2021 Created by Louis Lemmer.
Powered by