Magalieskruin gemeenskap

Annalie Lewis
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Share
  • Blog Posts
  • Events
  • Photos (7)
  • Photo Albums

Annalie Lewis's Friends

  • Elizabeth Ferreira
  • Heinrich Muller
  • Marguerette Jutte
  • Sanet Jacobs
  • Louis Lemmer
 

Annalie Lewis's Page

Profile Information

Annalie Lewis's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

At 16:42 on March 26, 2010, Magda Burton said…
Liefste Annalie, Lionel en gesin,

Ek is so dankbaar en bly oor die goeie nuus? Mag julle eeue saam met mekaar oor he. Ek wil ook net dankie se dat julle ons weereens herinner het aan waar ons hulp vandaan kom? Dit is waar dat alles met 'n rede gebeur en hierdie ding het ons almal weer gedwing om op ons kniee te kom. Liefde Norman, Magda en Peter.
At 15:57 on March 9, 2010, Melissa Lewis said…
Dis darm maar moeilik om my Pappa so te sien en ook baie moeilik om T.Annalie so hartseer te sien. Ek LIEF jul altwee so BAIE en wens hierdie het nooit gebeur nie. Maar so moeilik soos wat dit is, moet ons die realiteit anvaar en daarmee deal. Dis hectic en mens wonder party dae HOEKOM? Al wat ek weet en wat ek aan vashou die heeltyd, is wat my Pa ook altyd vir my gese het Liewe Jesus sal nie iets op jou pad stuur wat Hy weet jy nie sal kan HANDLE nie. So Mamma Annalie ons gaan nou deur 'n moeilike tyd maar daar is een IEMAND wat na ons KYK, ons VASHOU, ons LEI en ons HELP om deur hierdie moeilike tyd te kom en dis ons HEMELSE PAPPA! Pappie sal okay wees, ons weet almal dit gaan lank vat. Maar op die oomblik hoop en bid ek regtig vir jou dat jy sal rustig wees, daars BAIE mense wat jou LIEF en ons ALMAL staan jou by! LIEF JOU BAIE EN WEET EKS HIER STEP BY STEP, DAY BY DAY!!!
At 11:23 on March 9, 2010, Marguerette Jutte said…
Liefste Annalie,
Ek het uiteindelik met sukses ingekom! Ek wil net vir jou sê vandat ek die nuus gehoor het van Lionel het ek vir hom vir beterskap gebid en vir jou en die kinders!!! Ek dink aan julle en is so vreeslik bly dat dit al beter gaan!! Liefde en Groete Marguerette Jutte
At 8:50 on March 4, 2010, Heinrich Muller said…
Annalie, Ek is bly dit gaan beter, Ons weet dat hierdie hele gebeurtenis nog n groot getuienis gaan bring. Ons bly Bid vir Lionel en vir jou en jou kinders.

Groete uit George - Heinrich en Liezel
At 15:08 on March 2, 2010, Marius Willemse said…
Annalie ons gebede is met you en gesin.

"Don’t you be afraid, for I am with you. Don’t be dismayed, for I am your God. I will strengthen you. Yes, I will help you. Yes, I will uphold you with the right hand of my righteousness." (Isaiah 41:10)

Wees sterk ons gebede is met julle.
Marius en gesin.
At 11:27 on March 2, 2010, colleen erasmus said…
Hello Tannie Annalie

Psalm 6 vers 5
"Neem my weer onder u sorg,Here,en red my lewe. Help my,want is is getrou"
Ons bid vir Oom Lionel en weet dat die Here julle deur hierdie moeilike tyd sal dra!!
Sterkte & Liefde
Colleen & Johan
At 8:45 on March 2, 2010, Magda Burton said…
Liefste Annalie en gesin,

Mag vandag vir jou baie goeie nuus en berusting bring. Ons gedagtes en gebede is met julle elke sekond van die dag. Ek glo die Here het nog baie planne vir Lionel, en weet dat ons hom meer nodig het op hierdie stadium van sy lewe.

Baie liefde,
Norman, Magda & Peter
At 15:51 on March 1, 2010, Hercules Swart said…
Annelie en kinders. Baie sterkte vir julle en ons dra graag vir Lionel en ook vir julle op aan die Here, en bid vir sy spoedige herstel. Hercules en Annalien Swart.
At 15:23 on March 1, 2010, Louis Lemmer said…
Welkom Annalie!

Sterkte vir jou, ons bid vir jou en Lionel!

Gaan gerus na sy groep, ons wil graag van jou hoor.

Groete

Louis
 
 
 

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service