Ag ek is so bly dat dit so goed gaan met die familie!!
Ons is vreeslik gelukkig hier - ons verlang net na ons familie en maatjies!
Daar is mos nooit foto's van die fotograaf nie - ek sal bietjie soek en stuur!
Die wereld word darem maar klein vir ons kinders se generasie - hulle toer orals rond en het facebook vriende reg oor die aardbol!! Laat my baie oud voel!!!
Hallo daar Annette en Martin!
Kyk net hoe klein word die wereld as een van ons seerkry!!! Het al so baie aan julle gedink die laaste tyd - het mos al ons adresse en e-posse en tel nommers verloor verlede jaar toe ons computer die gees gegaf het! Nou kry ek weer die kommunikasie bande op lyn met die oulike MK Gemeeskap!! Thanks to Louis en Erika!
Hoe gaan dit daar met die van Niekerks? Wat doen jou manne met hulself?
Verlang julle
Lindi & Wynand
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!
Join Magalieskruin gemeenskap