Magalieskruin gemeenskap

Laura de Haan
  • Female
  • Pretoria, Gauteng
  • South Africa
Share on Facebook Share
  • Blog Posts
  • Events
  • Photos
  • Photo Albums

Laura de Haan's Friends

  • Isabel le Roux
  • Wimpie en Laetitia van den Berg
  • Louis Lemmer
 

Laura de Haan's Page

Profile Information

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

At 22:10 on March 1, 2010, Madeleine Heyns said…
Hi daar, pragtige foto! Sterkte vir jou in hierdie besige Voortrekkertyd en dan nog ook al die stress. Bid vir jou ook.
At 17:01 on March 1, 2010, Wimpie en Laetitia van den Berg said…
Hallo Laura, Julle almal is baie in ons gedagtes en gebede. Jy en Len dra so baie vir Annelie en gesin. Sterkte vir julle almal
Groete
Wimpie Laetitia
At 17:06 on February 27, 2010, Louis Lemmer said…
Dankie Laura.

Dankie vir julle ondersteuing ook.
At 17:03 on February 27, 2010, Laura de Haan said…
Dankie julle
Volgens Annalie gaan dit goed met Lionel. Sy suurstofvlakke na sy brein is beter. Hulle mag sag met hom praat en aan hom vat deur sy arm te streel. Anel was gisteraand baie ontsteld nadat sy by hom was. Vandag is Melissa nie lekker nie, haar maag gee haar probleme. Annalie slaap darm en sy is positief.
Groete
Laura
At 16:48 on February 27, 2010, Louis Lemmer said…
Hi Laura. Ek het vir jou 'n link gestuur na Lionel se groep. L
 
 
 

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service