Magalieskruin gemeenskap

Lindi van Rooyen
  • Female
  • Oshawa,Ontario
  • Canada
Share on Facebook Share
  • Blog Posts
  • Events
  • Photos
  • Photo Albums

Lindi van Rooyen's Friends

  • Louis Lemmer
 

Lindi van Rooyen's Page

Profile Information

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

At 21:42 on March 7, 2010, Annette van Niekerk said…
Hallo Lindi en Wynand,
Sjoe, dis lekker om weer van julle te hoor! Is julle nou genuine Kanadese na al die jare, praat julle soos hulle, voel julle nou tuis daar? Ek sien Wynand lyk darem nog soos ons hom onthou, met 'n ekstra grys haar of twee, jul kinders het mooi en groot geword, maar Lindi, waar is 'n foto van jou?
Hier gaan dit goed, maar as mens sien hoe ons kinders ouer word, besef ons dat die jare nie stilstaan nie! Bernard bly in Wellington en werk in Paarl, hy het 'n baie oulike meisie aan wie hy (hopelik) een van die dae verloof gaan raak - hy het Donderdag 29 geword. Andreas werk in Montagu nou al vir 'n jaar, hy werk lekker maar sê daar is nie eintlik jongmense daar nie. Hy het vandag na Nieu Seeland vertrek om by 'n vriend te kuier wat soontoe geëmigreer het - hy spaar al daarvoor van hy begin werk het. Benjamin is Gr 11, en gaan goed aan. Ja, dit gaan goed met al ons kinders, dankie Jesus. Ook met ons.
Liefde, Martin en Annette
At 14:26 on February 28, 2010, Carel Wilken said…
Tsja... Dis darem 'n paar jaar terug dat ons gesels het, Lindi! En kyk hoe maklik - julle is doer, maar ook sommer hier. Welkom. Sien uit om te gesels, ook met Wynand. Ek dan is daar ook die uitgebreide gesin wat ons nog nie van weet nie... Lekker bly eers. Carel & Hannelie
At 18:47 on February 27, 2010, Louis Lemmer said…
Hi Lindi!

Hoe gaan dit met jou en Wynand?

Groete

Louis
 
 
 

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service