Ons gesondheidswerkers doen tans sleutel werk onder geweldige persoonlike druk. Baie is op breukpunt, almal het ondersteuning nodig. Ons skryf briewe aan die personeel van Montarna hospitaal net om dankie te sê. Dit het groot waarde. Maar ons kort nog sowat 800 briewe om vir elkeen een te kan gee!! Ons vra mooi. Skryf 'n brief. Jy kan dit by die kerkkantoor afgee gedurende weeksoggende of by Ds. Louis se adres soos aangedui op die meegaande pamflet.…
ContinuePosted on January 20, 2021 at 13:08
© 2021 Created by Louis Lemmer.
Powered by
Comment Wall (5 comments)
You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!
Join Magalieskruin gemeenskap
Ek het heel 'toevallig' hier beland (nie dat ek glo in toeval nie). Ek het gehoor daar is een of ander kursus/kamp oor hoe om jou gawes te vind/ontdek of so iets en het gaan inligting soek op die kerk se webblad. Waar kan ek ingligting kry as daar so iets is?
Groete,
Haidee
Groete
Stan
Groete. .