Magalieskruin gemeenskap

Marguerette Jutte
  • Female
  • South Africa
Share on Facebook Share
  • Blog Posts
  • Events
  • Photos
  • Photo Albums

Marguerette Jutte's Friends

  • Melissa Lewis
  • Annalie  Lewis
 

Marguerette Jutte's Page

Profile Information

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

At 16:20 on July 15, 2010, Annalie Lewis said…
Dankie Marquerette, ek waardeer regtig baie jou ondersteuning, soms raak dinge maar net te veel vir mens as alles so aanhou, maar ek weet ek sal ook hierdeur kom, dansy my geloof.
Liefde
Annalie
At 10:07 on April 14, 2010, Laura Greeff said…
Marquerette
Ek ken jou nie, maar jy was is so getrou met jou bemoediging en ondersteurning. Ek wil ook maar net laat weet dat ek aan jou en jou vriendin dink en julle aan die Here opdra. Daar is werklik so baie mense met sulke groot eina's om ons, wat die dankbaarheid van Lionel se wonderwerk vir my so veel meer werklik maak. Mag jy 'n goeie dag he en sterkte
Groete en liefde
Laura (een van Lionel se sussies)
At 22:22 on March 30, 2010, Annalie Lewis said…
Baie dankie vir jou mooi boodskappe Marguerette, ja, ek het myself baie keer self gevra wat is die doel met hierdie "swaarkry" van ons en telke maal het ek die boodskap teruggekry van die Here af dat ons moet getuig van Sy Goedheid en Groot Genade.

Ja, ons is baie dankbaar om Lionel weer terug by die huis te hê en dit gaan beslis 'n baie spesiale verjaarsdag en 17de Huweliksherdenking wees Saterdag!

Lekker week verder

Liefde
Annalie
 
 
 

© 2020   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service