Magalieskruin gemeenskap

Wilna van Staden
  • Female
  • PRETORIA
  • South Africa
Share on Facebook Share
  • Blog Posts
  • Events
  • Photos
  • Photo Albums

Wilna van Staden's Friends

  • Madeleine Heyns
 

Wilna van Staden's Page

Profile Information

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

At 7:48 on March 3, 2010, Wilna van Staden said…
Hi Madeleine

Dit gaan goed dankie, met JP ook, die werkery en swottings vang hom geweldig, ons het nou besluit dat hy eers moet klaar swot en dan voltyds werk. Ek het verlede jaar Julie my linker heup weer gekraak op dieselfde plek as vyf jaar terug. Ek was buite aksie vir omtrent ses maande, die heup wou nie aangroei nie, en het skroewe gekry - so ek sukkel maar, maar ek kan nie kla nie. As alles goed gaan trek ons die einde van Maart terug. Ons is besig om plot te koop in Derdepoort. Se vir Johan ek sal kom help met die admin by die Lofprysings groep sodra ons weer daai kant is, op die oomblik is die heen en weer ry nogals erg, maar ons dans volgende week by die drama, sal julle daar sien. Mis julle geweldig baie... Groete
At 22:43 on March 2, 2010, Madeleine Heyns said…
Hi Wilna, jy is so skaars deesdae. Verlang na jou. Hoe gaan dit met JP?
 
 
 

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service