Magalieskruin gemeenskap

February 2010 Blog Posts (1)

Die leun van die individu

Ons samelewing is geweldig individualisties. Ek dink dit is die resultaat van baie dinge, maar onder andere die kapitalisme wat elkeen na sy eie belang laat kyk, asook die groot-stad mentaliteit, waar jy dikwels nie eers jou bure ken nie.



Tog dink ek dat daar in elke mens die behoefte is na gemeenskap. Ons wil hande vat met ander, voel ons word waardeer en ons behoort erens. Dit is belangrik om te beleef dat ander omgee ... lief is vir jou.



Jesus se voorbeeld is die van liefde… Continue

Added by Louis Lemmer on February 16, 2010 at 22:30 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service