Magalieskruin gemeenskap

February 2017 Blog Posts (5)

Kleingroepe Konferensie

Added by Louis Lemmer on February 20, 2017 at 23:53 — No Comments

Daniel Manne Konferensie

Kom wees deel van die 225ste Daniel konferensie wat aangebied word by Magalieskruin Gemeente!

Kom leer wat die Vader oor jou man-wees sê en wat Sy drome vir jou is.

Vrydag aand lofprysing word gelei deur Retief Burger.

Kostes sluit etes in.

https://danielkonferensie.eventsmart.com/events/daniel-konferensie/

Added by Louis Lemmer on February 17, 2017 at 3:12 — No Comments

DANVILLE UITREIK

My storie …………

Ons is bang, tog opgewonde. Dit is ons eerste dag saam met die Danville Uitreikgroep.

Ons vertrek in die Kombi saam met Johan en die ander lede van die groep en al geselsend stop ons in Danville.

Groot oë loer vir ons toe ons die komberse onder die bome oopgooi. Gou-gou kom die kinders nader en ons begin om saam te sing. Ons dank die Here vir die voorreg wat Hy vir ons gee om die Woord aan die kinders te bring. Na die les oor Noag maak ons ‘n…

Continue

Added by Louis Lemmer on February 8, 2017 at 15:36 — No Comments

Kleingroepe aktief!

Magalieskruin se Kleingroepe is aktief!

Hier is die Bybelstudiegroep wat Woensdae by Joey van Niekerk bymekaar kom:

Voor: Naomi Penzhorn, Rita Verster, Jinny Olivier, Christa Lotz

Agter: Joey, Jeanetta Pruis, Meisie Wessels, Vera Richards, Nita Fourie & Tina Ainslie (inlas wat die foto moes neem)…

Continue

Added by Louis Lemmer on February 8, 2017 at 10:08 — No Comments

Magalieskruin Vaardigheidbediening

VAARDIGHEIDSBEDIENING

Magalieskruin se vaardigheidsbediening bestaan uit 'n groep vroue wat weekliks bymekaar kom om lekker saam te werk aan kreatiewe handwerk projekte.

Die vrouens paradeer hier in die tradisionele klere wat hulle gemaak het. Op die tafels is sommige van die ander artikels wat die jaar gemaak is: vatlappies, Australiese kruissteek skinkbordlappe, laslapkomberse (beginners), kussingoortreksels. (Jammer die mooi kom nie na vore…

Continue

Added by Louis Lemmer on February 8, 2017 at 10:03 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service