Magalieskruin gemeenskap

March 2018 Blog Posts (1)

Grondhervorming

Hier volg 'n brief van die Algemene Sekretaris van die Algemene Sinode, Gustav Claassen, oor die saak van grondhervorming:

Die NG Kerk en grondhervorming

Inleidend

Die onderwerp van die aarde en die wyse waarop dit as grondgebied bewoon, bewerk en bewaar word deur die nasies, is ’n sentrale tema in die Bybel. Talle verhale in die Ou Testament word oor die belofte en besit van ’n spesifieke grondgebied vertel. Baie keer ook uit die…

Continue

Added by Louis Lemmer on March 7, 2018 at 0:48 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service