Magalieskruin gemeenskap

June 2018 Blog Posts (1)

Bybelstudie dra vrugte

Hierdie het ons van 'n gemeentelid af ontvang:

"Aan ons mede-Christene

 

Dis met blydskap in ons harte dat ons die volgende meedeel aan die kerk.

 

Ons, as een van die Bybelstudiegroepies van Bougain Villa Aftree - Oord, het gesamentlik besluit op 'n projek om Bybels aan die sekuriteitspersoneel te versprei, in hul eie taal. Die sekuriteitspersoneel het ons die volgende meegedeel, dat almal van hulle skoolonderrig in Engels ontvang het, en dat hul…

Continue

Added by Louis Lemmer on June 14, 2018 at 16:23 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service