Magalieskruin gemeenskap

July 2018 Blog Posts (2)

Dieper: 'n Reeks oor fundamentele geestelike groei

‘n Ses weke reeks wat jou dieper insig sal gee, en prakties sal toerus vir jou persoonlike pad van geestelike verdieping.

5 Augustus tot 16 September

Oor hierdie periode sal ons elke Sondag tydens die eredienste ‘n nuwe tema inlei. Woon jou normale erediens…

Continue

Added by Louis Lemmer on July 26, 2018 at 21:07 — No Comments

SnapScan is hier!

Jy kan nou enige dankoffers of betalings aan die gemeente via jou selfoon doen!

Magalieskruin is nou by SnapScan geregistreer.  Dit beteken dat jy, sonder enige ekstra koste aan jou, oorbetalings aan die gemeente vanaf jou selfooon kan doen.

Al wat jy nodig het om te doen is om eenmalig jou selfoon by SnapScan te registreer deur 'n "App" van die "Playstore" af te laai (Soos jy met WhatsApp moes doen).  Hou jou bankkaart byderhand! 

Na jy…

Continue

Added by Louis Lemmer on July 5, 2018 at 14:46 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service