Magalieskruin gemeenskap

Louis Lemmer's Blog (49)

Gemeente Vriendskapskuier

Continue

Added by Louis Lemmer on September 16, 2019 at 14:08 — No Comments

Lente Eksperimente Dagkamp 2019 25-27 September 2019 Die Lente Eksperimente Dagkamp, gaan vanjaar propvol opwinding, eksperimente en aktiwiteite wees. Daar is ook hope tyd vir speletjies en om saam …

Lente Eksperimente Dagkamp 2019

25-27 September 2019

Die Lente Eksperimente Dagkamp, gaan vanjaar propvol opwinding, eksperimente en aktiwiteite wees. Daar is ook hope tyd vir speletjies en om saam met die maats te speel.



Moenie die hele vakansie tuis bly nie, kom en geniet die hope pret en plesier saam met ons by hierdie…

Continue

Added by Louis Lemmer on September 16, 2019 at 13:55 — No Comments

28 Augustus- 15 September 2019 Ons gemeente-reeks gaan fokus op n nuwe, beter, gesonder JY en bevat alles wat jy nodig het om belangrike en groot veranderinge in jou lewe te maak. Oor die volgende 4…

28 Augustus- 15 September 2019



Ons gemeente-reeks gaan fokus op n nuwe, beter, gesonder JY en bevat alles wat jy nodig het om belangrike en groot veranderinge in jou lewe te maak. Oor die volgende 40 dae wil ons bietjie prakties raak en wil ons vir jou die nodige toerusting gee…

Continue

Added by Louis Lemmer on July 25, 2019 at 22:30 — No Comments

Uitreik Fees

MAGALIESKRUIN GEMEENTE UITREIKFEES

28 Julie en 4 Augustus 2019

 

Tema: Raak betrokke!

DIE TYD IS NOU!

 

UITREIKPROGRAM

 

28 Julie 2019

08:00

Prediker

Ds. Alkmaar Swart…

Continue

Added by Louis Lemmer on July 18, 2019 at 14:16 — No Comments

Pinkster

Pinkster word weer hierdie jaar deur die Ring van Wonderboom gesamentlik gevier.

Spreker: Prof. Marius Nel, Stellenbosch.

Tema: Handgemaak deur die Gees vir 'n tyd soos nou.

So 2 Junie -  Handgemaak - Oggend eredienste by elke gemeente.  Normale erediens tye (Geen…

Continue

Added by Louis Lemmer on May 31, 2019 at 9:30 — No Comments

Kuiermark

Added by Louis Lemmer on May 29, 2019 at 19:17 — No Comments

Drive Thru

Vrydag:

- Hamburgers

- Ribburgers

Kom koop!

Image may contain: text that says 'Lekker RIBBURGERS hier te koop Vrydag 24 Mei vanaf 17:00'

Added by Louis Lemmer on May 22, 2019 at 11:16 — No Comments

Paasfees program 2019

Pasgamaal/Nagmaal Donderdag 18 April om 17:00 en 19:00

Vanjaar se Paasnagmaal diens sal tydens twee dienste, om 17:00 en 19:00, in die kerksaal plaasvind waar ons saam as gemeente en families die nagmaal rondom tafels gaan vier. Nooi gerus jou familie, bure en vriende saam na hierdie besonderse…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 12, 2019 at 11:24 — No Comments

Mosambiek Sikloon

Tans is daar heelwat navraag oor die wyse waarop ‘n bydrae gelewer kan word om die nagevolge van sikloon Idai in

Mosambiek aan te spreek. Meer as een van die NG Kerk se sinodes het lang verbintenisse met kerke en

gemeenskappe in Mosambiek.



Tydens die laaste ASM is daar op ‘n werkswyse besluit in die geval van rampe. ‘n Taakspan word…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 11, 2019 at 23:17 — No Comments

Food Truck Fees - Vrydag 12 April

Indiese kosse, gourmet burgers, spuds, spesialis koffie, lekkers vir Afrika, pannekoek, pizza en vele meer.

Veilige parkering: R 20 per motor.

Nooi jou vriende.

Bring gerus 'n lekker gemaklike kampstoel en kom kuier…

Added by Louis Lemmer on April 4, 2019 at 14:15 — No Comments

Kalender 2019

Laai Kalender 2019 hier af in pdf.

Added by Louis Lemmer on January 22, 2019 at 22:22 — No Comments

Kleingroepe

Leer meer oor Magalieskruin se Kleingroepe ...

Laai ons inligtingstuk hier af!

Kom raak betrokke!   Ons sien uit na jou deelname.

Added by Louis Lemmer on January 22, 2019 at 21:30 — No Comments

Food Truck Fees - Nooi jou vriende en kuier saam!

Added by Louis Lemmer on November 14, 2018 at 17:34 — No Comments

Magalieskruin Kersmark

Added by Louis Lemmer on November 14, 2018 at 17:33 — No Comments

Nagmaal voorbereiding vir Kinders

Laai die dokument hier af:  Nagmaal voorbereiding

Added by Louis Lemmer on November 7, 2018 at 22:04 — No Comments

Dankbaarheid - Oesfees 2018

Dit is met groot dankbaarheid dat ons hierdie maand Oeesfees vier.

Ons fokus is om in dankbaarheid te leef en dankbaarheid deel van ons daaglikse bestaan, eerder deel van ons karakter, te maak.

Hier is die kos emmers wat ingesamel is.

Ons is dankbaar in ons aanbidding!…

Continue

Added by Louis Lemmer on October 29, 2018 at 11:00 — No Comments

Emmerprojek

Ondersteun asb. ons gemeente se Emmerprojek weer hierdie jaar want die nood in die gemeenskap is regtig groot!



Hierdie jaar mik ons vir 450 emmers om aan die behoeftes te voorsien.

Jy kan 'n klein emmer, 'n groot emmer of 'n emmer met toiletware bring.

Die emmers, saam met die instruksies wat in elkeen moet wees, is by die…

Continue

Added by Louis Lemmer on August 19, 2018 at 20:11 — No Comments

Magalies Herwinning

Magalies Gemeente nooi jou om deel te word van gelowiges wat groter verantwoordelikheid neem om God se skepping te help bewaar. In die proses help ons om werk te skep en ondersteun ons die kerk se uitreik bediening in die middestad van Pretoria.

Ons herwin papier, plastiek, glas en aluminium (blikkies/foelie).  Skei dit by die huis en plaas dit in die…

Continue

Added by Louis Lemmer on August 5, 2018 at 23:30 — 2 Comments

Dieper: 'n Reeks oor fundamentele geestelike groei

‘n Ses weke reeks wat jou dieper insig sal gee, en prakties sal toerus vir jou persoonlike pad van geestelike verdieping.

5 Augustus tot 16 September

Oor hierdie periode sal ons elke Sondag tydens die eredienste ‘n nuwe tema inlei. Woon jou normale erediens…

Continue

Added by Louis Lemmer on July 26, 2018 at 21:07 — No Comments

SnapScan is hier!

Jy kan nou enige dankoffers of betalings aan die gemeente via jou selfoon doen!

Magalieskruin is nou by SnapScan geregistreer.  Dit beteken dat jy, sonder enige ekstra koste aan jou, oorbetalings aan die gemeente vanaf jou selfooon kan doen.

Al wat jy nodig het om te doen is om eenmalig jou selfoon by SnapScan te registreer deur 'n "App" van die "Playstore" af te laai (Soos jy met WhatsApp moes doen).  Hou jou bankkaart byderhand! 

Na jy…

Continue

Added by Louis Lemmer on July 5, 2018 at 14:46 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service