Magalieskruin gemeenskap

Louis Lemmer's Blog – January 2017 Archive (2)

Commercialisation of religion - NG Kerk Reaksie

CRL RIGHTS COMMISSION’S REPORT ON THE ‘COMMERCIALISATION’ OF RELIGION & ABUSE OF PEOPLE’S BELIEF SYSTEMS

Agtergrond: Die CRL is ’n artikel 9-instelling, geskep in terme van Hoofstuk 9 van die Grondwet om demokrasie te beskerm en te bevorder, veral in terme van Kultuur-, Godsdiens- en Taalregte. (Ander Hoofstuk 9-instellings sluit die Menseregtekommissie, Kommissie vir Geslagsgelykheid en Openbare Beskermer in.)

Teen die einde van 2015 ontvang die CRL klagtes met betrekking…

Continue

Added by Louis Lemmer on January 30, 2017 at 11:59 — No Comments

Hate Speach bill - NG Kerk se reaksie

Gustav Claassen (Sekretaris van die Algemene Sinode) skryf:

Beste kollegas,

Twee prosesse rondom konsep-wetgewing verg kerke en ander geloofsgroepe se dringende aandag en reaksie.

1. COMBATING OF HATE CRIMES AND HATE SPEECH BILL.

Agtergrond: Minister Michael Masutha het op 24 Oktober 2016 beoogde wetgewing rondom “haatmisdaad” en- “haatspraak” aangekondig. Die doel van die beoogde wetgewing is volgens die minister: “The recent racist utterances and many other…

Continue

Added by Louis Lemmer on January 30, 2017 at 11:30 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service