Magalieskruin gemeenskap

Louis Lemmer's Blog – January 2018 Archive (1)

Wolmer Projek UItreik

Ons gemeente is al etlike betrokke by Tshwane North Outreach (Wolmer Projek) se Gr R klassie (die Suikerbekkies) net hier anderkant ons in Pretoria Noord betrokke. Van die klassies het al by ons Kuiermark in Junie opgetree.



Hierdie jaar se 26 Suikerbekkies het egter ‘n groot behoeftes aan nuwe of

gebruikte skoolbenodighede, byvoorbeeld:

• HB potlode, penne,

• inkleurpotlode, uitdraaikryt, kokipenne.

• Lang liniale, uitveërs, skerpmakers met ‘n opvangbakkie,… Continue

Added by Louis Lemmer on January 26, 2018 at 13:26 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service