Die huidige droogte het 'n geweldige invloed dwarsoor ons land.
Lidmate word aangemoedig om te bid vir goeie en volgehoue reën en om ook uit te reik na ander wat deur die droogte negatief geraak word.
Ons as gemeente kon die afgelope week 'n donasie maak aan die droogtehulp fonds van die kerk.
Lidmate word aangemoedig om ook verdere ondersteuning te verskaf aan hierdie fonds.
Besoek gerus:…
ContinueAdded by Louis Lemmer on February 6, 2016 at 0:04 — No Comments
© 2021 Created by Louis Lemmer.
Powered by