Magalieskruin gemeenskap

Louis Lemmer's Blog – March 2020 Archive (3)

Erediens 29 Maart

Om weekliks die preek te ontvang, stuur 'n WhatsApp na 0726953695.

Added by Louis Lemmer on March 29, 2020 at 9:18 — No Comments

26 Maart: Lock Down Die regering het ‘n kwarentyn tydperk afgekondig wat vanaf 27 Maart tot 16 April geld. Alhoewel hierdie “lock down” ongemaklik is, moedig ons almal aan om te hou by die reëlings w…

26 Maart: Lock Down

Die regering het ‘n kwarentyn tydperk afgekondig wat vanaf 27 Maart tot 16 April geld.

Alhoewel hierdie “lock down” ongemaklik is, moedig ons almal aan om te hou by die reëlings wat deur die regering daargestel is.  Ons moet hier dink aan ons naaste se welstand, nie net ons eie gemak of onmiddelike voordeel…

Continue

Added by Louis Lemmer on March 26, 2020 at 20:30 — No Comments

Corona pandemie

Corona Virus Maatreëls

Magalieskruin Gemeente neem die bedreiging wat die Covid 19 pandemie bied ernstig op. Ons wil as gelowiges met groot verantwoordelikheid omgaan met hierdie saak. Ons glo dat dit ons roeping is om die Here se liefde sigbaar te maak, ook binne hierdie situasie.

In ‘n poging om die uitbreek van hierdie pandemie so effektief moontlik te bestuur, het die regering sekere leiding gegee. Ons volg hierdie…

Continue

Added by Louis Lemmer on March 18, 2020 at 13:30 — No Comments

© 2020   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service