Magalieskruin gemeenskap

Louis Lemmer's Blog – April 2019 Archive (3)

Paasfees program 2019

Pasgamaal/Nagmaal Donderdag 18 April om 17:00 en 19:00

Vanjaar se Paasnagmaal diens sal tydens twee dienste, om 17:00 en 19:00, in die kerksaal plaasvind waar ons saam as gemeente en families die nagmaal rondom tafels gaan vier. Nooi gerus jou familie, bure en vriende saam na hierdie besonderse…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 12, 2019 at 11:24 — No Comments

Mosambiek Sikloon

Tans is daar heelwat navraag oor die wyse waarop ‘n bydrae gelewer kan word om die nagevolge van sikloon Idai in

Mosambiek aan te spreek. Meer as een van die NG Kerk se sinodes het lang verbintenisse met kerke en

gemeenskappe in Mosambiek.



Tydens die laaste ASM is daar op ‘n werkswyse besluit in die geval van rampe. ‘n Taakspan word…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 11, 2019 at 23:17 — No Comments

Food Truck Fees - Vrydag 12 April

Indiese kosse, gourmet burgers, spuds, spesialis koffie, lekkers vir Afrika, pannekoek, pizza en vele meer.

Veilige parkering: R 20 per motor.

Nooi jou vriende.

Bring gerus 'n lekker gemaklike kampstoel en kom kuier…

Added by Louis Lemmer on April 4, 2019 at 14:15 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service