Magalieskruin gemeenskap

Louis Lemmer's Blog – April 2020 Archive (20)

12 uur gebed

Added by Louis Lemmer on April 30, 2020 at 11:49 — No Comments

Erediens - Sondag 26 April

Klank:…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 26, 2020 at 7:30 — No Comments

12 uur gebed

Added by Louis Lemmer on April 25, 2020 at 11:56 — No Comments

12 uur gebed

Ontvang dit op WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/Kq0FFNivL9CCY7qYyHREnJ

Added by Louis Lemmer on April 24, 2020 at 11:50 — No Comments

12 uur gebed

Volg die skakel om die WhatsApp daagliks te ontvang.

https://chat.whatsapp.com/Kq0FFNivL9CCY7qYyHREnJ

Added by Louis Lemmer on April 22, 2020 at 11:30 — No Comments

Sop vir mense in nood

Vandag was ons bevooreg om 'n groot skenking groente te ontvang vir ons sop projek. Ons het meer as 100 pakkies opgemaak vir sop.

Die krisis sentrum het saam met van ons gemeente lede die groente gepak. Die groente is na vrywilligers wat gaan sop maak vir mense wat weerloos en in nood is in ons gemeenskap.

Ons dien 'n Groot en Wonderlike God wat vir ons in hierdie tyd die kosbare voorreg gee om so baie hoop vir so baie mense te bring. Dankie vir elkeen wat so getrou saam met…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 22, 2020 at 11:19 — No Comments

Orange farm

Magalieskruin het 'n jare lange verbintenis met Ds. Paulus van Orange Farm.  Ons kon uit ons COVID-19 noodfonds 'n skenking maak wat hulle instaat gestel het om 300 kospakkies aan behoeftige persone in hulle omgewing te skenk.…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 22, 2020 at 10:30 — No Comments

12 uur gebed

Kry dit op jou selfoon:…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 21, 2020 at 12:00 — No Comments

Noodverleniging vorder

Dankie aan almal wat bydraes maak aan ons COVID-19 noodverlenigings projek.

Die bydraes wat in die Joycelaan houers geplaas word maak tans 'n reuse verskil.

Ons kon in die loop van laasweek verdere…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 20, 2020 at 15:00 — No Comments

12 uur gebed

Volg hierdie skakel om die gebedsfokus daagliks te ontvang: https://chat.whatsapp.com/Kq0FFNivL9CCY7qYyHREnJ

Added by Louis Lemmer on April 20, 2020 at 11:56 — No Comments

12 UUR GEBED

Elke dag om 12:00 lui die kerkklok om ons op te roep tot gebed.

Of jy die klok kan hoor of nie ... kom bid saam.

Om die fokus gebed elke dag te ontvang, volg hierdie skakel na 'n geslote (geen gemorspos) WhatsApp groep.…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 19, 2020 at 8:47 — No Comments

Ontvang ons eredienste op jou selfoon

Volg hierdie skakel om deel te word van ons WhatsApp groepe.  Ontvang ons eredienste en gemeente inligting op jou selfoon. Geen gemorspos.

https://chat.whatsapp.com/Cd31GIBRPTF9n4fszHK4Ap

Added by Louis Lemmer on April 19, 2020 at 8:30 — No Comments

19 April - Ds Johan Olivier

Klank:

Added by Louis Lemmer on April 19, 2020 at 7:37 — No Comments

COVID-19 – Bring die beste na vore!

Ons groot dank aan almal in Magalieskruin (en vriende) wat die afgelope tyd bydraes gemaak het vir ons projek om kos bymekaar te maak vir dié in nood. Talle mense se bronne van inkomste is afgesny en daarom beland al hoe meer mense in ‘n situasie waar hulle sukkel met basies items soos kos. Dit begin by dié wat reeds die minste het, maar het ‘n impak op almal.

Ons almal gaan deur hierdie pandemie benadeel word. Maar dit beteken nie dat die meeste van ons nie nog steeds die vermoëe het…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 13, 2020 at 17:30 — No Comments

Opstanding Sondag

Kom vier die Opstanding! Jesus het gesterf ... Hy leef!

Hy bring lewe en hoop vir 'n wêreld in nood.

Johannes 20:19

Added by Louis Lemmer on April 12, 2020 at 7:45 — No Comments

Paasfees

Ons as Magalieskruin geloofsgemeenskap kom vanaand bymekaar om saam die Nagmaal te vier en so die kruisiging te herdenk.

Kom ons dink wat Jesus se opoffering, liefde en genade vir ons beteken in 'n tyd soos hierdie. Ons moet saamstaan en kanale van God se liefde en genade wees.

Vrydag word ons stil en dink aan die diepte van sy lyding en liefde. Indien jy in nood verkeer, maak asb. kontak.…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 9, 2020 at 18:58 — No Comments

Paasfees: Nagmaal Donderdag 19:00

Die Paasfees erediens sal Donderdag aand om 19:00 gevier word.

Dit is beskikbaar op ons WhatsApp groepe en sal ook hier geplaas word.

Hou wyn en brood gereed (of iets wat dit kan vervang) en vier die Nagmaal saam met ons.

Om die diens op WhatsApp te ontvang, skakel in by ons WhatsApp groepe, deur die skakel hieronder te volg.

Ons WhatsApp groepe is volgens ouderdom indelings verdeel en…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 8, 2020 at 21:00 — No Comments

Erediens - 5 April

Genesis 2:8

Added by Louis Lemmer on April 5, 2020 at 7:30 — No Comments

Dankie aan almal wat al bygedra het vir ons kos projek. Ons versamel nie-bederfbare kos vir persone wat in nood verkeer. Onthou asb. om, as jy uitgaan vir aankope, iets ekstra te koop. Kom laai dit b…

Dankie aan almal wat al bygedra het vir ons kos projek. Ons versamel nie-bederfbare kos vir persone wat in nood verkeer. Onthou asb. om, as jy uitgaan vir aankope, iets ekstra te koop. Kom laai dit by die kerk af en plaas in die swart houers.

Lys van items benodig: Mieliemeel (1 of 2kg.), suiker, tee, koffie, lang lewe melk, 200g soya, blikkies gemengde groente, blikkies baked beans, blikkies vis, blikkies bully beef, 2 minute noodles.

Lewer asb af by die houers by die kerk se…

Continue

Added by Louis Lemmer on April 4, 2020 at 12:26 — No Comments

Oordenking: Vrydag 3 April, Ds. Lizette

Added by Louis Lemmer on April 3, 2020 at 11:39 — No Comments

© 2020   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service