Magalieskruin gemeenskap

Louis Lemmer's Blog – June 2017 Archive (2)

Knysna Brande

2017-06-13

Beste kollegas

Eugene Barnard (NG Knysna) laat weet hulle is regtig dankbaar vir die oorweldigende ondersteuning aan die inwoners van Knysna en omgewing. Gemeentes in die Tuinroete is diep dankbaar vir die ongelooflike reaksie vanuit die hele land. Baie dankie aan sovele mense (gemeentes, sinodes en ander instansies) wat vanuit alle oorde voorrade gestuur het.

Hiermee ’n dringende versoek:

1. Diegene wat wil nog verder wil ondersteun en bydra, word…

Continue

Added by Louis Lemmer on June 13, 2017 at 10:03 — No Comments

Knysna brande

Magalieskruin ondersteun graag die noodleniging in die Knysna omgewing.

Die mees praktiese manier vir ons om te help is om geld te skenk. Pasop egter dat geld nie in verkeerde hande beland nie.

Ons ondersteun dus die werk van die Wes Kaap sinode en beveel aan dat gelde in die kerk se rampfonds inbetaal word:

Die bankbesonderhede van die NG Kerk in Suid-Afrika se rampfonds:

Bank: Nedbank

Rekeningnommer: 1135988471

Rekeningnaam: NG Kerk in SA

Takkode:…

Continue

Added by Louis Lemmer on June 12, 2017 at 12:27 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service