Magalieskruin gemeenskap

Louis Lemmer's Blog – July 2017 Archive (2)

VAARDIGHEIDSBEDIENING

Dertien vroue wat op ‘n Woensdag by die Vaardigheidsbediening opgelei word, het hierdie kwartaal gewoel en uit materiaal wat in voorraad was (voorheen deur skenkings ontvang) kinderklere geproduseer. ‘n Paar gemeentelede het ook meegehelp en 19 stelle sweetpakke, 19 rompe, 11 tops, 19 lang- en 5 kortbroeke is Sondag 2 Julie aan die Jan Niemandpark uitreik oorhandig. Dit was hulle manier om dankie te sê aan die gemeente vir die geleentheid om opleiding in masjienwerk en ander…

Continue

Added by Louis Lemmer on July 5, 2017 at 23:58 — No Comments

Hof uitspraak oor godsdiens in skole

Brief van die Algemene Sekretaris van die Algemene Sinode:

Beste kollega

Die afgelope week of twee het die kerk kennis geneem van die CRL se reaksie op onder meer die NG Kerk se kommentaar op die regulering van godsdiens. Die NG Kerk het reeds daarop gereageer en ʼn artikel in Rapport van 2 Julie het berig dat die regulering van godsdiens baie sterk teengestaan sal word. Die NG Kerk se reaksie doen ʼn baie sterk beroep op die vryheid van godsdiens soos in die…

Continue

Added by Louis Lemmer on July 5, 2017 at 23:05 — No Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service