Magalieskruin gemeenskap

Louis Lemmer's Blog – August 2018 Archive (2)

Emmerprojek

Ondersteun asb. ons gemeente se Emmerprojek weer hierdie jaar want die nood in die gemeenskap is regtig groot!



Hierdie jaar mik ons vir 450 emmers om aan die behoeftes te voorsien.

Jy kan 'n klein emmer, 'n groot emmer of 'n emmer met toiletware bring.

Die emmers, saam met die instruksies wat in elkeen moet wees, is by die…

Continue

Added by Louis Lemmer on August 19, 2018 at 20:11 — No Comments

Magalies Herwinning

Magalies Gemeente nooi jou om deel te word van gelowiges wat groter verantwoordelikheid neem om God se skepping te help bewaar. In die proses help ons om werk te skep en ondersteun ons die kerk se uitreik bediening in die middestad van Pretoria.

Ons herwin papier, plastiek, glas en aluminium (blikkies/foelie).  Skei dit by die huis en plaas dit in die…

Continue

Added by Louis Lemmer on August 5, 2018 at 23:30 — 2 Comments

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service