Magalieskruin gemeenskap

Magalies Gemeente nooi jou om deel te word van gelowiges wat groter verantwoordelikheid neem om God se skepping te help bewaar. In die proses help ons om werk te skep en ondersteun ons die kerk se uitreik bediening in die middestad van Pretoria.

Ons herwin papier, plastiek, glas en aluminium (blikkies/foelie).  Skei dit by die huis en plaas dit in die toepaslikke herwinningshouers wat op die kerkterrein aangebring is.

Word deel!  Jy kan 'n stel plakkers kry by die kerk teen R50 of 'n hele stel asblikke teen R 450. Kry ook jou "Yskas gids" met instruksies. (Kontak die kantoor soggens by 012 548 1245.)

Hierdie is 'n gemeenskapsprojek.  Almal is welkom om deel te word.

Die terrein is toeganklik weeksdae 07:00 tot 18:00 en Sondae voor en na eredienste.  Gebruik die Joycelaan ingang.

Herwinning is nou maklik!  Kom word deel!

Views: 45

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

Comment by Louis Lemmer on August 13, 2018 at 16:29
Comment by Louis Lemmer on August 5, 2018 at 23:42

Yskasgids aangeheg.

Dit bevat al die instruksies.

Magalies herwinning yskasgids.pdf

© 2018   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service