Magalieskruin gemeenskap

Lente Eksperimente Dagkamp 2019 25-27 September 2019 Die Lente Eksperimente Dagkamp, gaan vanjaar propvol opwinding, eksperimente en aktiwiteite wees. Daar is ook hope tyd vir speletjies en om saam …

Lente Eksperimente Dagkamp 2019
25-27 September 2019

Die Lente Eksperimente Dagkamp, gaan vanjaar propvol opwinding, eksperimente en aktiwiteite wees. Daar is ook hope tyd vir speletjies en om saam met die maats te speel.


Moenie die hele vakansie tuis bly nie, kom en geniet die hope pret en plesier saam met ons by hierdie kamp!

Datum: 25-27 September 2019


Plek: Magalieskruin Gemeente, kerksaal
Tyd: 07:00 – 17:00 Kampers moet voor 17:00 afgehaal word.

Koste: R350 per kind

Ouderdom van kampers: Gr.1 – 6

Lente dagkamp

Views: 29

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service