Magalieskruin gemeenskap

Geluk aan Martie en Danie Heyman wat op 24 Februarie 2018 50 jaar getroud sal wees!

'n Inspirasie vir alle getroudes!

Martie skryf: "Ons ontmoet op 12 Aug 1963. My nooiens van was Ackermann. Ek was 17 en Danie 27.

5 jr later getroud deur Ds Cruywagen NG Gemeente Villieria Oos. Lekker gereën die middag. Die Onse Vader is gesing deur Billy Cronjè terwyl ons gekniel het. Maar eers was daar 'n despuut oor wie Amen sou sing of sê op die einde. Billy het gewen.

Ons 1ste 'date' was in Wonderboom Inry Teater waar ons ook tans woon in Lee Marvin Park.

3 kinders is uit die huwelik gebore. 2 seuns en 'n dogter.
Ons spog met 6 kleinkinders/ 4 seuns en 2 dogters.

Ons is nog net so gelukkig soos destyds.

Sal dus DV op 24 Febr 2018 50 jr gelukkig getroud wees."

Views: 23

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

© 2018   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service