Magalieskruin gemeenskap

Dit is met groot dankbaarheid dat ons hierdie maand Oeesfees vier.

Ons fokus is om in dankbaarheid te leef en dankbaarheid deel van ons daaglikse bestaan, eerder deel van ons karakter, te maak.

Hier is die kos emmers wat ingesamel is.

Ons is dankbaar in ons aanbidding!

Die kinders bring hulle dankoffers.

Oorhandiging van 480 emmers aan die verskillende uitreik aksies.

En 'n besondere getuienis wat ons almal geraak het:

https://www.facebook.com/louis.lemmer/videos/10217282624801728/?l=3...

Views: 30

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service