Magalieskruin gemeenskap

Ondersteun asb. ons gemeente se Emmerprojek weer hierdie jaar want die nood in die gemeenskap is regtig groot!


Hierdie jaar mik ons vir 450 emmers om aan die behoeftes te voorsien.

Jy kan 'n klein emmer, 'n groot emmer of 'n emmer met toiletware bring.

Die emmers, saam met die instruksies wat in elkeen moet wees, is by die kerk beskikbaar.

Views: 24

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

© 2018   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service