Magalieskruin se Kleingroepe is aktief!
Hier is die Bybelstudiegroep wat Woensdae by Joey van Niekerk bymekaar kom:
Voor: Naomi Penzhorn, Rita Verster, Jinny Olivier, Christa Lotz
Agter: Joey, Jeanetta Pruis, Meisie Wessels, Vera Richards, Nita Fourie & Tina Ainslie (inlas wat die foto moes neem)

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!
Join Magalieskruin gemeenskap