Magalieskruin gemeenskap

VAARDIGHEIDSBEDIENING

Magalieskruin se vaardigheidsbediening bestaan uit 'n groep vroue wat weekliks bymekaar kom om lekker saam te werk aan kreatiewe handwerk projekte.

Die vrouens paradeer hier in die tradisionele klere wat hulle gemaak het. Op die tafels is sommige van die ander artikels wat die jaar gemaak is: vatlappies, Australiese kruissteek skinkbordlappe, laslapkomberse (beginners), kussingoortreksels. (Jammer die mooi kom nie na vore in die swart & wit foto nie maar glo my, dis pragtig).

As jy in jou huishulp wil belê, stuur haar op ‘n Woensdagmiddag na ons toe. Dis gratis en verniet!

Hierdie bediening staan onder leiding van Rhona von Schlichting (middel voor) met hulp van Tina Ainslie (regs) en Mariëtte Pienaar (middel agter)

Views: 76

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service