Magalieskruin gemeenskap

Masker projek - Weskoppies Psigiatriese Hospitaal

Ons masker projek vorder fluks.

Ons maak maskers en skenk dit aan instansies soos die weermag, polisie en hospitale.

Ons het egter nou dringend mense nodig om maskers te help maak.

Ons benodig hulp met die maak van 2000 maskers met 3 lae materiaal vir Weskoppies Psigiatriese Hospitaal.

Kontak vir Irma as jy kan help 0825501372

Views: 7

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

© 2020   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service