Magalieskruin gemeenskap

Die Paasfees erediens sal Donderdag aand om 19:00 gevier word.

Dit is beskikbaar op ons WhatsApp groepe en sal ook hier geplaas word.

Hou wyn en brood gereed (of iets wat dit kan vervang) en vier die Nagmaal saam met ons.

Om die diens op WhatsApp te ontvang, skakel in by ons WhatsApp groepe, deur die skakel hieronder te volg.

Ons WhatsApp groepe is volgens ouderdom indelings verdeel en elkeen moet slegs by een groep inskakel.  Dit help ons om gespesifiseerde inligting te kan uitgee.  Om deel te word van so ‘n groep moet jy die skakel volg by die ouderdomsgroep wat by jou pas (alle dames pas natuurlik in die 21 jarige groep!).

WhatsApp ouderdomsindeling:

18-20     https://chat.whatsapp.com/C4cEf6AA5NJHH2Piwed60Q

21-24     https://chat.whatsapp.com/FhLaRikg9xhLTBSH88j3fR

25-29     https://chat.whatsapp.com/LktEsLtx4Un8YR1Jf3bT78

30-35     https://chat.whatsapp.com/LVjTMboPA8202S9YrqFGCO

36-39     https://chat.whatsapp.com/Hiqt6KCLjT7AZkelaVJmwA

40-43     https://chat.whatsapp.com/CPyRLyYLAhs7oZWBq2Lznz

44-46     https://chat.whatsapp.com/LkUrzEkTjXLCOb8tbmcVVu

47-49     https://chat.whatsapp.com/DHHhvPvgXABBsX8dNj834F

50-53     https://chat.whatsapp.com/CGYnGwDaAvh8om24xm3ggc

54-59     https://chat.whatsapp.com/KVtGyhZNxOC09rJ0JAauVR

60-69     https://chat.whatsapp.com/Ia36QnMquBxDBNQrwR8u2W

70+       https://chat.whatsapp.com/Kmd54DbJZE90Khk4frWI1r

 

Views: 223

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

© 2020   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service