Magalieskruin gemeenskap

Pinkster word weer hierdie jaar deur die Ring van Wonderboom gesamentlik gevier.

Spreker: Prof. Marius Nel, Stellenbosch.

Tema: Handgemaak deur die Gees vir 'n tyd soos nou.

So 2 Junie -  Handgemaak - Oggend eredienste by elke gemeente.  Normale erediens tye (Geen Saaldiens)

                 - Geanker in hoop - Gesamentlike aanddiens 18:00 Wonderboom

Ma 3 Junie - Gestempel deur wysheid - Gesamentlike diens10:00 Wonderboom
Ma 3 Junie - Gestempel deur wysheid - Gesamentlike diens19:00 Wonderboom

Di 4 Junie - Gewortel in God - Gesamentlike diens 10:00 Wonderboom
Di 4 Junie - Gewortel in God - Gesamentlike diens 19:00 Wonderboom

Woe 5 Junie - Gedryf deur die liefde - Gesamentlike diens 10:00 Wonderboom
Woe 5 Junie - Gedryf deur die liefde - Gesamentlike diens 19:00 Wonderboom

Do 6 Junie - Gefokus op Christus - Gesamentlike diens 10:00 Wonderboom
Do 6 Junie - Gefokus op Christus - Gesamentlike diens 19:00 Wonderboom

So 9 Junie - Pinksterfees: Vier en leef die vorming deur die Gees! - Pinksterfees in elke gemeente.

                  Oggend en aanddienste soos normaal.

Laai hier af:  Handgemaak Pinkster Boekie

Views: 59

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

© 2019   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service