Magalieskruin gemeenskap

Die kerkgeboue is weer oop vir gemeente byeenkomste, onderhewig aan sekere beperkings en voorwaardes.

Die kerkkantoor is weer soggens oop.

Kleingroep byeenkomste en bedienings kan weer plaasvind, onderhewig aan sekere voorwaardes.

Eredienste gaan aanlyn voort.

Daar word op 6 September 'n inry erediens gehou.  Besonderhede sal volg.

Vind aangeheg die reëlings rondom die oopstel van byeenkomste en die kerkkantoor:

Laai die oopstel brief hier af

Views: 18

Add a Comment

You need to be a member of Magalieskruin gemeenskap to add comments!

Join Magalieskruin gemeenskap

© 2020   Created by Louis Lemmer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service